facebook pixel
Skakel môreoggend in op grootfm90.5 wanneer micmann van singularityusouthafrica , aansluit by die Groot FM-span vir ’n gesprek wat handel oor tegnologie, robotika en die toekoms wat besig is om rondom ons vorm aan te neem. Van KI tot robotte soos Maximus, hierdie is ’n gesprek oor hoe innovasie nader aan ons alledaagse lewe beweeg, en wat dit vir Suid-Afrika kan beteken. Luister môre vroegoggend saam, 13 Augustus, om 06:30 op Groot FM. #SingularitySA #SingularitySummitSA #futureproofAfrica #GrootFM #Robotika #AI

 4

    Suggested Credits
    Tags, Events, and Projects